Gonorobaus

The meaning is clear. The name consists of: ╪g6 = 'Spitz, Schlank' (Kr. The name is obviously based on a parable, and n.a.A. The shape of the topographical elevation or 'head' reminiscent of one's back The meaning 'Geeckter, Hoher Hinter (Englander)' (Kr.

About this item

Identifier
3702_SKCPN
Title
Gonorobaus
Alternative Title
Gonorobaus
Georeference Sources
S 2014 BA
longitude
14.625
latitude
-20.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
Khoekhoense naam van Spitskopfontein
Source
eng Haacke WHG 1979 Education Planner Own List '╪gbǃ
afr Haacke WHG 1979 Onderwysbeplanner Eie lys '╪Gbǃnorobǀaus = Spitskopfontein by Bethanis in die noorde (geboorteplek van Daoǀgoan ǀNuab, ’n plaasarbeider op Krenzhof wat nog die kuns van die boog- speel verstaan)'.
Description
eng The meaning is clear. The name consists of: ╪g6 = 'Spitz, Schlank' (Kr. The name is obviously based on a parable, and n.a.A. The shape of the topographical elevation or 'head' reminiscent of one's back The meaning 'Geeckter, Hoher Hinter (Englander)' (Kr.
afr Die betekenis is duidelik. Die naam bestaan uit: ╪g6 = 'spitz, schlank' (Kr.-R. 1969 NW 131), plus ǃnoro-b = 'der Hinterkopf' (Kr.-R. 299), plus ǀau- = fontein. Die naam berus kennelik op ’n gelykenis, en wel n.a.v. die vorm van die topografiese verhewenheid of 'kop' wat aan 'n mens se agterkop herinner. Die fonteinnaam is bepaald oorgeneem van die naam van die kop op die plaas. Miskien kan interessantheidshalwe daarop gewys word dat ╪goǃnorob ’n samestelling vorm met die betekenis 'ge- reckter, hoher Hinterkopf (Englander)' (Kr.-R. 131), net soos ǃnuwuǃno- rob kan beteken 'der kurze Hinterkopf (Deutscher)' (Kr.-R. 300).
page start
_354

Item sets