Hoas

Dit was in die hongersnood van 1896. Die naam (nie te verwar met HOAUB nie wat ook ten noorde van Bethanien le) het dit verloor teen Asa-aos of 'Nuwefontein'. Die bestanddele is ho = vind, en ǀau-, ǀao-, ook ǀou- = fontein (Rust 1969 DNW resp. 21 en 48). 'Gevonde Fontein', so ongeveer te rek tot 'Goedgevonden'.

About this item

Identifier
1287_SKCPN
Title
Hoas
Alternative Title
Hoas
Georeference Sources
S 1914 DC
longitude
14.625
latitude
-19.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Labuschagne CEG 1973 Boer Vraelys 'Hoas, plaas 273 dist. Outjo, naaste dorp Kamanjab. Beteken ‘Klipgate of klipbakke'; daar is 'n groot plat granietrots met gate of bakke daarin. As dit reent, loop die water van die klip in die gate en hou die water tot in Augustusmaand'. Krenz FK 1974 Aantekening 'Dit is ’n groot klipbank wat maande lank water hou. Ek ken dit net as Ho-ǃhaos, die bank (ǃhaos) wat gevind (hō) is'.
Description
afr Dit was in die hongersnood van 1896. Die naam (nie te verwar met HOAUB nie wat ook ten noorde van Bethanien le) het dit verloor teen Asa-aos of 'Nuwefontein'. Die bestanddele is ho = vind, en ǀau-, ǀao-, ook ǀou- = fontein (Rust 1969 DNW resp. 21 en 48). 'Gevonde Fontein', so ongeveer te rek tot 'Goedgevonden'.
page start
557

Item sets