Horabe

By Nama ǀhorob = 'trockener Fladen'; 'trockener Vogelmist, Guano; der Kuhniistfiaden' (Kr.-R. 1969 NW 186). Die suffiks is plekbenoemend. Ons kon die plek nie bevredigend situeer nie.

About this item

Identifier
1330_SKCPN
Title
Horabe
Alternative Title
Horabe
Georeference Sources
S 1919
longitude
19.5
latitude
-19.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Grobbelaar JA 1973 Onderwyser Vraelys 'Horabe [plaas 994, dist. Groot- fontein], 100 km ten ooste van Grootfontein. Beteken 'Oorskep'. Dit is die gebied wat ong. 15 jaar gelede aan boere vir plase uitgegee is. Die hele gebied word die Horabeblok genoern. Dit le tussen Boesmanland en SWA. By Boesmans is die woord onbekend, maar etlike Namas het my die betekenis verstrek, nl. oorskep van een ding na ’n ander'.
Description
afr By Nama ǀhorob = 'trockener Fladen'; 'trockener Vogelmist, Guano; der Kuhniistfiaden' (Kr.-R. 1969 NW 186). Die suffiks is plekbenoemend. Ons kon die plek nie bevredigend situeer nie.
page start
570

Item sets