ǂHirabeb

n Bron en uitspanning aan die regteroewer van die Leeurivier op die pad na Kowas, bewaar as plaasnaam Hainabis. Die res soos by dr Budack.

About this item

Identifier
1163_SKCPN
Title
ǂHirabeb
Alternative Title
Hairabib
Georeference Sources
S 1917/1918
longitude
17.5
latitude
-19.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
╪Hirabeb**
ǂHirabeb
Source
afr PNK-SWA s.j. [19551 per pastor Diehl snr 'Heirabib, =f=heiras: Hyane'. Ernst AC 1974 Huisvrou Vraelys 'Hairabib, plaas nr 173, dist. Grootfontein. Beteken ‘Waar die hienas bly’, omdat daar in vroeere dae baie hienas was en dit hulle woon- en broeiplek daar was. Gelee 40 km van Grootfontein; dit is eintlik 'n ou pos'.
Description
afr n Bron en uitspanning aan die regteroewer van die Leeurivier op die pad na Kowas, bewaar as plaasnaam Hainabis. Die res soos by dr Budack.
page start
512

Item sets