ǃKhorob

Die huidige plaas Skrapklip nr 39 (volgens SWA-Boer 1973 nou Skrapklip- Suid), sowel as die aangrensende Skrapklip-Nord nr 154, gelee aan die hoofweg van Keetmanshoop na Aroab, dra vertaalde name, soos hierbo verklaar.

About this item

Identifier
1714_SKCPN
Title
ǃKhorob
Alternative Title
Khorab
Georeference Sources
S 1917
longitude
17.5
latitude
-19.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǃKhorob**
ǃKhorob
Source
afr Le Roux PRB 1973 Boer, vroeer Onderwyser, Vraelys 'Khorab, plaas, langs die spoor tussen Otavi en Tsumeb; naaste dorp Otavi. In 1915 is die vrede van Khorab tussen die Unieregering en die regering van SWA op hierdie plaas gesluit. Hier is nog 'n plaas Khorab-Ost. Moontlik afgelei van gora of ghora (syferwater in 'n rivierbedding). My volk (Damara en Nama) spreek Khorab uit met 'n klikklank en se dit beteken grof. Dit is moontlik, want hier le baie los kalkklippe in en om die vlei rond'.
Description
afr Die huidige plaas Skrapklip nr 39 (volgens SWA-Boer 1973 nou Skrapklip- Suid), sowel as die aangrensende Skrapklip-Nord nr 154, gelee aan die hoofweg van Keetmanshoop na Aroab, dra vertaalde name, soos hierbo verklaar.
page start
707

Item sets