Kaitsab

Rust I960 DNW 48 'Puffotter: ǃgeib' [ǃgae-b, -s] vgl. vir variante ook HOTT 421. Oor die uitleg van -tab het ons geen sekerheid nie. Dit is volgens ligging blykbaar dieselfde plek as KAITOB. Net oor die 3 myl of 5 km noordwestelik van Kaitob le 'Slangkop', 'n naam w't vir Schultze se afleiding pleit.

About this item

Identifier
1460_SKCPN
Title
Kaitsab
Alternative Title
Kaitsab
Georeference Sources
S 1917
longitude
17.5
latitude
-19.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Notes about Name
ou naam van Fairview
Source
afr PNK 1962 'Kaitsab'. Le 80 km van Grootfontein (stasie). Bushalte op plaas Fairview waarvan Kaitsab die ou inboorlingnaam is. 'Nama: ǃKai-tsab = sny-swem, volgens Diehl'.
Description
afr Rust I960 DNW 48 'Puffotter: ǃgeib' [ǃgae-b, -s] vgl. vir variante ook HOTT 421. Oor die uitleg van -tab het ons geen sekerheid nie. Dit is volgens ligging blykbaar dieselfde plek as KAITOB. Net oor die 3 myl of 5 km noordwestelik van Kaitob le 'Slangkop', 'n naam w't vir Schultze se afleiding pleit.
page start
612

Item sets