Karidabib

Reimann en mev Franzius dink aan ǃgari = hard, en moontlik aan (g)as = gat, eintlik net a-s, indien hulle hiervoor van Nama uitgaan. Die spelling -cha- is meestal vir Nama -xa- = 'volop, ryk aan', 'baie', wat taalkundig goed aansluit by die ander verklaring, van Nama ǃkari- = heuningbier, en -xa- = baie. Dit is die naam van plaas nommer 230, dist. Gobabis, en moet nie verwar word met KARICHAB nie.

About this item

Identifier
1577_SKCPN
Title
Karidabib
Alternative Title
Karidabib
Georeference Sources
S 1917
longitude
17.5
latitude
-19.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Ritzdorf TJ 1973 Boer Vraelys, toegif by DABIB alwaar 'Hier in die omge- wing Inoordwestelik van Otavil is ’n plaas met die naam Karidabib = Kleinbrak...'
Description
afr Reimann en mev Franzius dink aan ǃgari = hard, en moontlik aan (g)as = gat, eintlik net a-s, indien hulle hiervoor van Nama uitgaan. Die spelling -cha- is meestal vir Nama -xa- = 'volop, ryk aan', 'baie', wat taalkundig goed aansluit by die ander verklaring, van Nama ǃkari- = heuningbier, en -xa- = baie. Dit is die naam van plaas nommer 230, dist. Gobabis, en moet nie verwar word met KARICHAB nie.
page start
657

Item sets