ǂHirabes

Die invuller van die formulier wat voor die PNK gedien het, het die naam vertaal met 'gom', d.w.s. soos in Nama haira (sonder suigklap). Dr Vedder verkies =f= hira as grondslag maar se nie waarom nie, ewenwel, die PNK het sy voorstel aanvaar om die halte te spel Hira, sodat Hira le op Hyra. Vgl. ook Gaerdes 'Farmnamen...' Mitt 70/10-11 Jan.-Feb. 1970 4.

About this item

Identifier
1267_SKCPN
Title
ǂHirabes
Alternative Title
Hirabis
Georeference Sources
S 1915
longitude
15.5
latitude
-19.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
╪Hirabes**
ǂHirabes
Source
afr Hartmann 1904 kaart ' =f=Hirabis (Wolfputs)' 19° 41' 15° 14', in boloop van =f=Nu-ǀǀhu-ǃab. In potlood ingeskryf 'Omborunsbonga'. PNK 1948 'Hirabis'. Dist. Outjo, 132 km van dorp af. Dit is die bestaande naam van plaas nr 28, en invuller se daarby 'Damara word meaning Wolf’. Dr Vedder stem saam en se ' =f=Hirabis (=f=hiras = Hyane), Nama- Bergdamataal. ‘Hyanenort’, plaas waar hienas is'. Van der Westhuizen J 1974 Boervrou Vraelys 'Hirabis, plaas [nr 31, dist. Outjo], 25 km van Kamanjab af. Beteken ‘Wolf. In die volksmond is die uitspraak Thierabe...'
Description
afr Die invuller van die formulier wat voor die PNK gedien het, het die naam vertaal met 'gom', d.w.s. soos in Nama haira (sonder suigklap). Dr Vedder verkies =f= hira as grondslag maar se nie waarom nie, ewenwel, die PNK het sy voorstel aanvaar om die halte te spel Hira, sodat Hira le op Hyra. Vgl. ook Gaerdes 'Farmnamen...' Mitt 70/10-11 Jan.-Feb. 1970 4.
page start
549

Item sets