Aurib

About this item

Identifier
285_SKCPN
Title
Aurib
Alternative Title
Aurib
Georeference Sources
S 1915
longitude
15.5
latitude
-19.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
Aukoreb
Source
eng Greeff GP 1974 Farmer Questionnaire 'Aurib, Farm No 252, Dist. Outjo, Ong. 64 km from Kamanjab. Means 'bitter aloe', according to natives, so called that there are many aloes. The Colored Jakobus de Bruin's the Word AU means bitter, and rib, or as he expresses, reeps, is aloe in Damaatal '. Krenz FK 1974 Farmer Note 'Aurib is a landscape name. It is the whole region of Kamanjab to Nubes to Okaukuejo, and was inhabited by the Auri-Dama. Auri means 'level land' (Karst). Arro (LHUB) is called the 'Sandveld'. The residents of the outdated were the 'Arro-Dama' '. Haacke Whg 1976 Assistant Education Planner Note 'Arolhub extends much further than the current 'Sandveld'. It refers to the reddish soil that is still west of Otjiwarongo. Auri - is to us by Rudolf Ikhaoseb, resident in the Aurib region, explained as ǀǀ Gamoǃ Hub (land without water). We confirm Krenz's geographical remarks. The Aurib region, and also the farm Aurib, lies in the area of ​​the ╪aodaman. D.w.s. The Auridaman is a local subgroup of the ^ Aodaman '.
afr Greeff GP 1974 Boer Vraelys 'Aurib, plaas nr 252, dist. Outjo, ong. 64 km van Kamanjab. Beteken ‘Bitter aalwyn’, volgens naturelle, so genoem om- dat daar heelwat aalwyne staan. Die kleurling Jakobus de Bruin se die woord au beteken bitter, en rib, of soos hy dit uitspreek, riep, is aalwyn in Damarataal'. Krenz FK 1974 Boer Aantekening 'Aurib is ’n landskapsnaam. Dit is die hele streek van Kamanjab tot Nubes tot Okaukuejo, en was bewoon deur die Auri-dama. Auri beteken ‘Vlak land’ (Karst). Arro-(lhub) word die ‘Sandveld’ genoem. Die bewoners van die outyd was die ‘Arro-Dama’ gewees'. Haacke WHG 1976 Assistent-Onderwysbeplanner Aantekening 'Arolhub strek baie verder as die huidige ‘Sandveld’. Dit verwys na die rooierige grond wat ook nog wes van Otjiwarongo voorkom. Auri- is aan ons deur Rudolf IKhaoseb, woonagtig in die Aurib-streek, verduidelik as ǀǀGamoǃhub (land sonder water). Ons bevestig Krenz se geografiese opmerkings. Die Aurib-streek, en ook die plaas Aurib, le in die gebied van die ╪Aodaman. D.w.s. die Auridaman is ’n lokale ondergroep van die ^Aodaman'.
shortDescription
eng Bitter aloe
afr Bitter aalwyn
page start
245

Item sets