Kaitzaas

Die naam verskyn nie in ons lyste van plaasname nie. Dit is ’n waterplek oos van Windhoek. Ons het ook geen buitehulp daarmee nie. Geoordeel na die skryfwyse kan dit beteken die bron (aangedui met die lokativerende fern. sing, -s) waar daar ’n groot (kai) swartebbenhoutboom of -borne staan (tsawi-).

About this item

Identifier
1464_SKCPN
Title
Kaitzaas
Alternative Title
Kaitzaas
Georeference Sources
S 1915/1916
longitude
15.5
latitude
-19.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Krenz FK 1974 Boer Gesprek 'Kai is groot, en tzaas = lekplek, dus ‘Grootlekplek’.' Dies. 1976 Aantekening '(ii). ǃGei-tsas = Lekker smaak of voel'.
Description
afr Die naam verskyn nie in ons lyste van plaasname nie. Dit is ’n waterplek oos van Windhoek. Ons het ook geen buitehulp daarmee nie. Geoordeel na die skryfwyse kan dit beteken die bron (aangedui met die lokativerende fern. sing, -s) waar daar ’n groot (kai) swartebbenhoutboom of -borne staan (tsawi-).
page start
614

Item sets