Khairos, Chairos

Die Khaib loop naby die oosgrens in die Bakrivier, tot aan sy samevloeiing ongeveer parallel ooswaarts met die Bak, bokant horn. Volgens Hahn se spelling beteken dit 'Sandrivier', soos Nama ǀǀkhae- = dryf-, fyn-, spoelsand in die rivier. Die -b (ml. ekv.) het die valensie van ’n lokativeerder van ’n rivier. Aan die'rivier is ‘n gelyknamige fontein, maar daar dan met die uitgang -s, vgl. KAIS, KHAIS 2719.

About this item

Identifier
1686_SKCPN
Title
Khairos, Chairos
Alternative Title
Khairos, Chairos
Georeference Sources
S 1915
longitude
15.5
latitude
-19.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Alberts A 1973 Boer Vraelys 'Chairos, plaas 40 km van Kamanjab gelee. Beteken ‘Die plek van diep dryfsand’.' Becker B 1973 Boer Vraelys 'Chairos, 130 km noordwestelik van Outjo. 'n Plaas. Beteken ‘Fynsand’, khai = sand, khairo = fyn (klein) sand. Die watergat in die rivier waar na water gegrawe is, het sulke fyn wit sand gehad dat hy altyd weer toegesak het'. Becker H 1974 Boer Vraelys 'Khairos, plaas nr 27, dist. Outjo, en gelee aan die Huabrivier. Beteken ‘Fyn sand’; by opgrawe van die water met die hande het die fyn sand altyd weer ingestort. Dit was die naam van die waterplek'.
Description
afr Die Khaib loop naby die oosgrens in die Bakrivier, tot aan sy samevloeiing ongeveer parallel ooswaarts met die Bak, bokant horn. Volgens Hahn se spelling beteken dit 'Sandrivier', soos Nama ǀǀkhae- = dryf-, fyn-, spoelsand in die rivier. Die -b (ml. ekv.) het die valensie van ’n lokativeerder van ’n rivier. Aan die'rivier is ‘n gelyknamige fontein, maar daar dan met die uitgang -s, vgl. KAIS, KHAIS 2719.
page start
697

Item sets