Huab

’n Groot berg ten ooste van Bethanien. 'Skimmelberg', by Nama ǀhowe- = 'der Schimmel' (Kr.-R. 1969 NW 187) of 'schimmeln', met adv. suffiks -se, volgens die kleurindruk benoem. Verklaring volgens Hahn.

About this item

Identifier
1354_SKCPN
Title
Huab
Alternative Title
Huab
Georeference Sources
S 1914/1915
longitude
14.5
latitude
-19.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Notes about Name
(plaas) tot 2013 (rivier)
Source
afr Hahn Th 1879 kaart 'ǀǀHu-ǃab R. (Ogden’s Harb.)' PNK-SWA s.j. [1955) per pastor HK Diehl 'Huab - ǀǀHoab (Ecke)'. Krenz JA 1955 Liste Kroll 'Huab, durch eine Enge gehen und dann weiter gehen. Vielleicht auch: sich ducken und dann (etwas) zuriicklassen. Kann mit Kleidung zu tun haben'. Swart PS 1973 Boer Vraelys 'Huab, rivier en plaas nr 261 dist. Outjo, naaste dorp Kamanjab. Beteken ‘Hy beur sy pad deur die berge’. Die twee groot takke, Chairosrivier en Ureis, wat die Huab vorm, kom daar bymekaar. Plaas op oewer. Vermoedelik staan die grootste omborombongoboom in SWA op die plaas'. Swart GP 1973 Boervrou Vraelys 'Huab...Beteken ‘Kromdraai’, van ǀǀhoa = krom draai. Op die plaas Huab kom al die lopies saam. Segsman Krenz FK'. Hierby Aantekening van Krenz FK 1974 'Die ǀǀHoarivier het baie krom draaie en nou plekke'.
Description
afr ’n Groot berg ten ooste van Bethanien. 'Skimmelberg', by Nama ǀhowe- = 'der Schimmel' (Kr.-R. 1969 NW 187) of 'schimmeln', met adv. suffiks -se, volgens die kleurindruk benoem. Verklaring volgens Hahn.
page start
576

Item sets