Hoanib

By xoa = 'schaben, kratzen, gravieren' (Kr.-R. 1969 NW 46), en sams = 'die weibliche Brust' (aid. 340). Die -s lokativeer hier die 'pool'. Die element -ko- wat by Mossop gemoderniseer voorkom as -gu- (wisseling k en g, vgl. 5 A 3) is wel ml. mv. by ’n xoa-b en beteken dan 'skrape'.

About this item

Identifier
1284_SKCPN
Title
Hoanib
Alternative Title
Hoanib
Georeference Sources
S 1912
longitude
12.5
latitude
-19.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Hoanib-uitdraai', S 1912 BD; Hartmann 1904 kaart 'Hoanib-Mund', ook rivier, ook 'Hoanib-uitdraai', 'n vlei. PNK-SWA 1958 'Hoanib', 'n spoorwegbushalte ong. 12 km van die mond van die Hoanibrivier, in die Kaokoveld. Volgens prospekteerder PJ Joubert beteken die naam ‘Ver van die see'. [Hierby in handskrif van pastor HK Diehl snr.:] 'Hierdie afleiding onbekend. ǀǀHonib: ǀǀhon = besonder groen plek in die rivier na die reen, of ook: 'n rivier wat baie draaie maak'.
Description
afr By xoa = 'schaben, kratzen, gravieren' (Kr.-R. 1969 NW 46), en sams = 'die weibliche Brust' (aid. 340). Die -s lokativeer hier die 'pool'. Die element -ko- wat by Mossop gemoderniseer voorkom as -gu- (wisseling k en g, vgl. 5 A 3) is wel ml. mv. by ’n xoa-b en beteken dan 'skrape'.
page start
556

Item sets