ǂGâseb

The source was old-fashioned at a cross point of roads (map Di the 'smooth or bare place', literally the 'bald head', which should have been a welcome resincession site in this bush world.

About this item

Identifier
3570_SKCPN
Title
ǂGâseb
Alternative Title
Gasib
Georeference Sources
S 1915 BB
longitude
15.875
latitude
-19.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
╪Gâseb
ǂGâseb
Source
eng Hartmann 1904 card '╪ Gasib' water location along the way of tonnes and other early travelers. Situated on 1916 AB, but on SWA series 1970 Skin 1914 Kamanjab as 'Gasib' on 1915 bb. Krenz FK 1977 Farmer '╪ Gasib is a bare place, like a plain'
afr Hartmann 1904 kaart '╪ Gasib' waterplek langs die pad van Tonnesen en ander vroeë reisigers. Gesitueer op 1916 AB, maar op SWA-reeks 1970 vel 1914 Kamanjab as 'Gasib' op 1915 BB. Krenz FK 1977 Boer '╪ Gasib is 'n kaal plek, soos ’n vlakte'
Description
eng The source was old-fashioned at a cross point of roads (map Di the 'smooth or bare place', literally the 'bald head', which should have been a welcome resincession site in this bush world.
afr Die bron was outyds aan 'n kruispunt van paaie (kaart dr Hartmann). Dit le oostelik van Okaukuejo, aan die suidwestelike uitloop van die Etoshapan. Kr.-R. 1969 NW 97 verklaar ╪gas, ╪gasib as 'die Glatze', d.i. die 'Gladde of kaal plek', letterlik die 'Kaalkopplek', wat in hierdie bosryke wêreld ’n welkome uitspanningsplek moes gewees het.
page start
_303

Item sets