Hoarusib

Die beginpunt is die naam van die rivier, daarvandaan kry ons die oordrag op die -mund, die -draai ens. Die afleiding is heeltemal onseker, seifs die suigkon- sonant is onvas, Diehl gaan uit van die ǀǀhon, maar in die tweede plek ook van ǃhoa = krom, met draaie, seifs van ǀhoa (Kr.-R. 1969 NW resp. 187, 190, 184), laasgenoemde kan beteken '(’n tou) draai'. Toevoeging deur Haacke WHG 1976 Asst. Onderwysbeplanner 'Daar bestaan seifs onder die inwoners van Sesfontein geen duidelikheid oor die betekenis nie. Daar is al beweer dat die naam Hoanib moet wees, d.w.s. sonder suigklanke, en ook sonder nasalering van die vokaal. Dit is moontlik dat dit 'n streektaalvariasie van die Namidaman is, terwyl ook 'n vorm met die laterale 'ǀǀH-' gehoor word'.

About this item

Identifier
1286_SKCPN
Title
Hoarusib
Alternative Title
Hoarusib
Georeference Sources
S 1812
longitude
12.5
latitude
-18.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Hoarusib', rivier en monding S 1813/1912; Ibid. 'Hoarusib-uitdraai', plaas en vlei op S 1812 DD. Hartmann 1903 kaart 'Hoarusib Mund', 'Hoarusib Uitdraai'. Liste Kroll 1955 'Krenz/Hilldown fiihrt es zuriick auf das Namawort (Alt- nama) Inaruseb. Bedeutung: wenn Wasser oder ein Fluss mit viel Getose durch eine enge Stelle geht'. PNK-SWA s.j. [19551 per pastor HK Diehl snr. 'Hoarusib - ǀǀhoarusib'.
Description
afr Die beginpunt is die naam van die rivier, daarvandaan kry ons die oordrag op die -mund, die -draai ens. Die afleiding is heeltemal onseker, seifs die suigkon- sonant is onvas, Diehl gaan uit van die ǀǀhon, maar in die tweede plek ook van ǃhoa = krom, met draaie, seifs van ǀhoa (Kr.-R. 1969 NW resp. 187, 190, 184), laasgenoemde kan beteken '(’n tou) draai'. Toevoeging deur Haacke WHG 1976 Asst. Onderwysbeplanner 'Daar bestaan seifs onder die inwoners van Sesfontein geen duidelikheid oor die betekenis nie. Daar is al beweer dat die naam Hoanib moet wees, d.w.s. sonder suigklanke, en ook sonder nasalering van die vokaal. Dit is moontlik dat dit 'n streektaalvariasie van die Namidaman is, terwyl ook 'n vorm met die laterale 'ǀǀH-' gehoor word'.
page start
556

Item sets